Lemma

Lemma kan verwys na:

Taalkunde

  • Lemma (morfologie), die kanonieke of woordeboekvorm van 'n woord
  • Lemma (psigolinguistiek), 'n verstandelike abstraksie van 'n woord

Natuurwetenskap

  • Lemma (botanie), 'n deel van 'n gras
  • Lemma (wiskunde), 'n tipe proposisie
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.