Lelkiewiet

Die Lelkiewiet (Vanellus senegallus) is 'n redelike algemene standvoël en kom voor in die noorde en ooste van Suider-Afrika. Die streekbevolking is ongeveer 15,000 voëls. Die voël is 34 – 35 cm groot en weeg 180 - 280 gram met 'n vlerkspan van 86 cm. In Engels staan die voël bekend as African Wattled Lapwing.

Lelkiewiet se bolyf.

Lelkiewiet
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
V. senegallus
Binomiale naam
Vanellus senegallus
(Linnaeus, 1766)
Sinonieme

Afribyx senegallus (Linnaeus, 1766)
Parra senegalla Linnaeus, 1766

Sien ook

Bron

Verwysings

  1. BirdLife International (2012). "Vanellus senegallus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.