Lek
Lek kan na een van die volgende verwys:
- Lek, 'n voedingsmiddel wat vir vee uitgesit word
- Lêk, 'n pronkarea vir (veral) voëls, waar die mannetjies gelyktydig om die wyfies se aandag meeding
- Lek, die Albaniese geldeenheid
- Lek, 'n rivier in Nederland
- Lek, 'n tongbeweging
- Lek, 'n lekkasie, lekplek, syfering of sypeling
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.