Leicestershire
Leicestershire (dikwels afgekort tot Leics) is 'n graafskap in Engeland, in die Verenigde Koninkryk.
Leicestershire | |
---|---|
Vlag Wapen |
Ligging in Engeland |
Seremoniële graafskap Leicestershire | |
Hoofstad | Glenfield |
Oppervlakte | 2 156 km² |
Bevolking | 1 043 800 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 484 inw./km² |
Administratiewe (nie-metropolitaanse) graafskap | |
Streek | Leicestershire |
Administratiewe setel | Glenfield |
ISO 3166-2: | GB-LEC |
Oppervlakte | 2 083 km² |
Bevolking | 690 200 (2017) |
Bevolkingsdigtheid | 331 inw./km² |
Webtuiste | www.leicestershire.gov.uk |
Distrikte en Unitêre owerhede | |
|
Leicestershire het 'n bevolking van 1 043 800 in 2017 gehad en is dus die 21ste grootste graafskap in die land.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Leicestershire.
- (en) Amptelike webwerf
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.