Leeurivier (dorpie)

Leeurivier is 'n klein dorpie in die KwaZulu-Natal Middeland, Suid-Afrika. Die dorpie is 8 km wes van Howick, aan die westekant van die N3 nasionale pad, naby die gelyknamige rivier. Daar was eens op 'n tyd baie leeus in die omgewing. Die laaste leeu is in 1856 by St. Ives, wes van die dorp geskiet.

Leeurivier

Lions River
Leeurivier is in KwaZulu-Natal
Leeurivier
Leeurivier
 Leeurivier se ligging in KwaZulu-Natal
Koördinate: 29°28′19″S 30°9′32″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieKwaZulu-Natal
DistrikuMgungundlovu
MunisipaliteituMngeni
Oppervlak
  Totaal2,41 km2 (0,93 vk. myl)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal970
  Digtheid402/km2 (1 040/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.7%
  Indiërs/Asiërs6.2%
  Bruin mense7.1%
  Swart mense86.0%
Taal (2011)
  Zoeloe 73.6%
  Engels 13.5%
  Sotho 4.6%
  Afrikaans 2.1%
  Ander 6.2%
Skakelkode033

Distrik

Daar word met skape, varke en beeste geboer terwyl suiwelprodukte ook belangrik is.

Sien ook

Bronne

  1. "Hoofplek Leeurivier". Sensus 2011.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.