Leeurivier (Mohokare)
Die Leeurivier is 'n rivier wat in die suidooste van die Vrystaat in Suid-Afrika vloei. Die Leeurivier is 'n sytak van die Caledonrivier (Mohokare) en lê in die opvanggebied van die Oranjerivier.
- Nota: Vir ander riviere met dieselfde naam, sien Leeurivier (dubbelsinnig).
Leeurivier | |
---|---|
Stroomgebied | Vrystaat, Suid-Afrika |
Hoofrivier | Oranjerivier |
Monding | Caledonrivier |
Monding-hoogte | 1 444 m |
Leeurivier |
|
Koördinate: 29°34′53.7″S 27°7′1.6″O |
Oorsprong
Hierdie rivier het etlike sytakke en voorlopers in die Vrystaat, en 'n duidelike oorsprong is moeilik om op 'n Google-kaart vas te stel.
- Linkersytak is by 29.10529°S 27.21705°O naby Marseilles en 29.06472°S 27.33625°O
- Regtersytak is by 29.48326°S 26.93468°O
- laaste samevloei (van bg. grootste Leeuriviertakke) is by 29.47694°S 27.12522°O
Monding
- 29.58158°S 27.11711°O suid van die dorpie Hobhouse op die Lesotho-grens.
Damme
- Armeniadam
- Newburydam
Eksterne skakel
- Google-kaart van die Leeurivier se monding by Geonames.org (cc-by)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.