Leerkrans

Leerkrans is 'n landelike nedersetting aan die N10-hoofpad aan die suidelike oewer van die Oranjerivier in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is naby Upington en is in die hart van die rosyntjie en sultanabedryf.[2]

Leerkrans
Leerkrans is in Noord-Kaap
Leerkrans
Leerkrans
 Leerkrans se ligging in Noord-Kaap
Koördinate: 28°24′19″S 21°31′23″O
LandVlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
ProvinsieNoord-Kaap
DistrikZF Mgcawu
MunisipaliteitDawid Kruiper
Oppervlak
  Totaal0,55 km2 (0,21 vk. myl)
Hoogte
891 m (2 923 ft)
Bevolking
 (2011)[1]
  Totaal1 383
  Digtheid2 515/km2 (6 510/vk. myl)
Rasverdeling (2011)
  Wit mense0.2%
  Indiërs/Asiërs0.8%
  Bruin mense93.2%
  Swart mense5.6%
  Ander0.2%
Taal (2011)
  Afrikaans 97.7%
  Engels 1.4%
  Tswana 0.5%
  Ander 4.4%
Poskode (strate)
8809
Skakelkode054

Verwysings

  1. "Hoofplek Leerkrans". Sensus 2011.
  2. Erasmus, B.P.J. (1995). Op Pad in Suid-Afrika. Jonathan Ball Uitgewers. ISBN 1-86842-026-4.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.