Le Mans

Le Mans is 'n stad in die noordweste van Frankryk met 144 500 inwoners (2005-sensus). Dit is die prefektuur (hoofstad) van die departement Sarthe en lê in die région Pays de la Loire.

Le Mans

Kaart Wapen
Vlag
 Land Frankryk
 Koördinate 48°1' N, 0°12' O
 Stigting (Édit d'union) v.C.
 Oppervlakte:  
 - Totaal 52,81 vk km
 Hoogte bo seevlak 38-134 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 144 500
 - Bevolkingsdigtheid 2 754/vk km
 Tydsone UTC +1
 - Somertyd UTC +2
 Burgemeester Jean-Claude Boulard (PS)
 Amptelike webwerf le mans.fr

Le Mans lê nie ver van Orléans, Tours en Angers af nie en is bereikbaar via die snelweg E50, E402, E501 en E502.

Gebore

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.