Lawa (kleur)

Lawa is 'n kleur wat 'n roesbruin skakering van rooi is. Dit is vernoem na die kleur van vulkaniese lawa.

#CF1020

Dit is die kleur (kleur # CF1020, regs getoon) van vars lawa wat uit 'n vuurspuwende vulkaan giet.

Die eerste opgetekende gebruik van lawa as 'n kleurnaam in Engels was in 1892.

Kleurkoördinate

Volgens verskeie kleurskemas word lawa as volg voorgestel:

Model Koördinate
Heksadesimale kode #CF1020
RGB-kleurmodel (72, 60, 50)
CMYK (0, 17, 31, 72)
HSV (27°, 31%, 28%)

Sien ook


This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.