Laventelkoorsbessie
Die laventelkoorsbessie (Croton gratissimus) is 'n struik of 'n boom wat voorkom in Noordwes, Gauteng, Limpopo, Mpumalanga, die noorde van Namibië en Botswana, die weste van Zimbabwe en suidoos Mosambiek. In Engels staan die boom bekend as die Lavender croton.
Laventelkoorsbessie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. gratissimus |
Binomiale naam | |
Croton gratissimus Burch., (1824) | |
Sinonieme | |
|
Variëteite
- Croton gratissimus var. gratissimus
- Croton gratissimus var. subgratissimus (Prain) Burtt Davy – harige laventelkoorsbessie
Die tweede variëteit het sterhare (d.w.s. radiaal georiënteerde trigome) aan die blare se bokante, en word aangetref in Zimbabwe, Botswana en verre noordelike Suid-Afrika.[1]
Die boom se FSA-nommer is 328.[2]
Verwysings
- Dlamini, Mhlonishwa D. "Croton gratissimus Burch". plantzafrica.com (in Engels). SANBI. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 Desember 2016. Besoek op 9 April 2015.
- https://www.treetags.co.za/national-list-of-indigenous-trees/
Bronne
- Algemene gids tot BOME. Keith, Paul & Meg Coates Palgrave. 2000. ISBN 1-86872-527-8
- Plants of the World Online
- REDLIST Sanbi
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.