Laurasië
Laurasië of Laurasia was 'n superkontinent wat van die Pangaea-supercontinent afgebreek het in die laat Mesosoïkumtydperk. Dit het meeste van die landmassas waaruit vandag se kontinente van die noordelike halfrond bestaan, ingesluit. Ongeveer 200 miljoen jaar gelede het Laurasië verdeel in die kontinente waarna dit vernoem is: Laurentia (nou Noord-Amerika) en Eurasië (uitgesluit Indië en Arabië). Gondwana was die eweknie van Laurasië as suidelike superkontinent.
![](../I/Laurasia-Gondwana.png.webp)
Die Laurasië-superkontinent.
Sien ook
- Alfred Wegener
- Continental drift
- Plaattektonika
- Seafloor spreading
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.