Latus rectum
In wiskunde is die latus rectum van 'n keëlsnit die koord parallel aan die direktriks wat deur die enkele brandpunte, of een van die twee brandpunte. As 'n uitbreiding van die begrip word die lengte van die latus rectum ook die latus rectum genoem en word dit geskryf as . "Latus rectum" is 'n samestelling van die Latyn latus, wat 'sy' beteken en rectum wat 'reguit' beteken.[1]
Die semi-latus rectum is helfte van die latus rectum en soos in die vorige geval word na die lengte van die semi-latus rectum as semi-latus rectum verwys wat geskryf word as .
keëlsnit | vergelyking | semi-latus rectum | latus rectum |
---|---|---|---|
sirkel | |||
ellips | |||
parabool | |||
hiperbool |
Die semi-latus rectum verskyn in die vergelyking van 'n keëlsnit in poolkoördinate:
Verwysings
- Wolfram Mathworld, Latus Rectum, Besoek 2 Maart 2008
Eksterne skakels
- Weisstein, Eric W., Conic Section Directrix op MathWorld.
- Weisstein, Eric W., Latus Rectum op MathWorld.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.