Las Vegas Straatrenbaan

Die Las Vegas Straatrenbaan is 'n 6,201 km lange motorsportrenbaan in Las Vegas, Nevada, Verenigde State van Amerika.

Las Vegas Straatrenbaan
Ligging Las Vegas, Verenigde State van Amerika
Tydsone UTC-8
Groot byeenkomste Formule 1
Grand Prix-renbaan (2023–tans)
Lengte 6,201 km (3,853 mi)
Draaie 17
Oorspronklike renbaan (1981–1982)
Lengte 3,650 km (2,268 mi)
Draaie 14
Rondterekord 1:19.639 (Vlag van Italië Michele Alboreto, Tyrrell-Ford, 1982)

Die baan

Die uitleg van die baan is een keer verander:

  • 1981–1982: lengte 3,650 kilometers (2,268 mi)
  • 2023–tans: lengte 6,201 kilometers (3,853 mi)

Verskillende baanuitlegte

Verwysings

    This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.