Las Vegas Grand Prix

Die Las Vegas Grand Prix is 'n Formule Een-kampioenskapswedren wat sedert 2023 in Las Vegas, Verenigde State plaasvind. Die wedren was voorheen bekend as die Caesars Palace Grand Prix en was slegs twee keer gehou, in 1981 en 1982.

Renbaan sedert 2023

Wenners van die Las Vegas Grand Prix

Jaar Renjaer Vervaardiger Baan Verslag
2024 Las Vegas Straatrenbaan
2023 Vlag van Nederland Max Verstappen Vlag van Oostenryk Red Bull-Honda RBPT Las Vegas Straatrenbaan Verslag

Wenners van die Caesars Palace Grand Prix

Renbaan 1981-1982
CART Indy Car geskiedenis
Jaar Datum Wenjaer Wenmotor Wenspan
1984 10 November Vlag van Verenigde State van Amerika Tom Sneva March-Cosworth Mayer Motor Racing
1983 8 Oktober Vlag van Verenigde State van Amerika Mario Andretti Lola-Cosworth Newman/Haas Racing
Caesars Palace Formule Een Grand Prix
Jaar Renjaer Vervaardiger Baan
1982 Vlag van Italië Michele Alboreto Tyrrell-Ford Caesars Palace Las Vegas
1981 Vlag van Australië Alan Jones Williams-Ford
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.