Swartrugmeeu

Die Swartrugmeeu of Kelpmeeu (Larus dominicanus) is 'n seevoël wat aan die hele Suid-Afrikaanse kuslyn voorkom.

Swartrugmeeu
'n Swartrugmeeu in Chili
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. dominicanus
Binomiale naam
Larus dominicanus
(Lichtenstein, 1823)

Voorkoms

Die voël is wit met 'n swart rug en vlerke. Die snawel is geel met 'n kenmerkende oranje kol op.

Habitat en gewoontes

Die swartkopmeeu vang kos langs die hele kuslyn en maak nes op eilande of in klowe. Hulle snuffel op die strand vir vis, sandmossels, klipmossels en jong voëltjies. Hulle het die gewoonte om skulpvis op die rotse te laat val sodat dit kan oopbreek. Hulle aas ook op ashope vir kos.

Sien ook

Bron

  • Gids tot die Kusgebiede van Suid-Afrika. Jacana Media. 2007. ISBN 978-1-77009-215-0
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.