Lanseria-lughawe
Lanseria-lughawe is in Gauteng, Suid-Afrika. Dit is 'n internasionale lughawe maar hanteer grotendeels binnelandse vlugte. Die lughawe is geleë langs die R 512 hoofpad ongeveer 8 km van die N14 nasionale pad. Die hele pad van die lughawe tot by die N14 is gedurende 2009/10 opgegradeer. Die naaste groot stede is Krugersdorp, Randburg en Roodepoort.
Lanseria Internasionale Lughawe Lanseria | |||
---|---|---|---|
IATA: HLA – ICAO: FALA | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Privaat | ||
Eienaar | Konsortium | ||
Bedien | Gauteng | ||
Ligging | Johannesburg | ||
Spil vir |
| ||
Hoogte bo seevlak | 4 520 vt / 1 377 m | ||
Koördinate | 25°56′19″S 27°55′34″O | ||
Webtuiste | |||
Landkaart | |||
HLA Ligging in Groter Johannesburg | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
vt | m | ||
07/25 | 9 996 | 3 047 | Teer |
Fotogalery
- Die hoofterminaal vir geskeduleerde vlugte.
- Passasiers haal 'n vliegtuig na Kaapstad.
- Lanseria-lughawe, vertreksaal.
- 'n Vliegtuig van kulula.com op die Lanseria-lughawe.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.