Langvin-mako
Die Langvin-mako (Isurus paucus) is 'n haai wat wêreldwyd in tropiese water voorkom. Dit word soms gevind om die kus van Suider-Afrika. In Engels staan die haai bekend as die Longfin mako.
Langvin-mako | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | I. paucus |
Binomiale naam | |
Isurus paucus Guitart-Manday, 1966 | |
Verspreiding | |
Sinonieme | |
Isurus alatus Garrick, 1967 |
Sien ook
Verwysings
- Reardon, M.B., Gerber, L. & Cavanagh, R.D. (2006). Isurus paucus. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 25 Desember 2008.
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Langvin-mako.
- http://www.fishbase.org/summary/Isurus-paucus.html
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.