Langtoonstrandloper
Die Langtoonstrandloper (Calidris subminuta) is 'n skaars voël en somerswerwer wat leef op die modderoewers van varswatermassas. Die voël is 14 cm lank, 20 - 35 g groot met 'n vlerkspan van 32 cm. In Engels staan die voël bekend as die Long-toed Stint.
Langtoonstrandloper | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. subminuta |
Binomiale naam | |
Calidris subminuta Middendorff, 1853 | |
Sinonieme | |
Erolia subminuta |
Fotogalery
- Op soek na kos.
- Stap deur die water.
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Calidris subminuta. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Calidris subminuta". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.