Langeberg Plaaslike Munisipaliteit

Die Langeberg Plaaslike Munisipaliteit (voorheen Breederivier/Wynland Plaaslike Munisipaliteit) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Kaapse Wynland-distriksmunisipaliteit in die Wes-Kaap, Suid-Afrika.

Langeberg
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Kaapse Wynland
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode WC026
Burgemeester SW van Eeden (DA)
Hoofstad Ashton
Grootste tale Afrikaans, Xhosa, Engels
Area 4 518 km²  
Bevolking 97 724 (2011)

Nedersettings

Nedersettings in die munisipaliteit:

Wapen

Die munisipale raad het in 2002 'n wapen by die Buro vir Heraldiek geregistreer: Gedeel [in blou en silwer], regs, 'n goue druiwetros met twee blare, links 'n blou horing van oorvloed gevul met vrugte van natuurlike kleur; op 'n golwende skildhoof gedeel en hoekig deursnede van blou en silwer drie gekanteelde pieke van die een in die ander. Die helmteken is 'n rustieke muurkroon, en die wapenspreuk is Diens - ukukhonza - service.[1]

Verwysings

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.