Langeberg-speldekussing
Die Langeberg-speldekussing (Leucospermum mundii) is 'n blomdraende struik wat hoort tot die Leucospermum genus en vorm deel van die fynbos-bioom. Die plant is endemies aan die Wes-Kaap; dit word gevind in die Langeberg van Swellendam tot Riversdale. Die struik word slegs 1.0 m groot en dra blomme van Julie tot November.
Langeberg-speldekussing | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. mundii |
Binomiale naam | |
Leucospermum mundii Meisn., 1856 | |
Sinonieme | |
|
In Engels staan dit as die Langeberg Pincushion bekend.
Sien ook
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Langeberg-speldekussing.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.