Langbeenkorhaan
Die Langbeenkorhaan (Lissotis melanogaster) is 'n redelike algemene standvoël en leef in boomveld en in hoë, oop grasveld. Hulle kom voor aan die ooskus van Suid-Afrika, sentraal Mosambiek en die noorde van Zimbabwe en Botswana.
Langbeenkorhaan | |
---|---|
Wyfie en mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | L. melanogaster |
Binomiale naam | |
Lissotis melanogaster (Rüppell, 1835) | |
Verspreiding van die langbeenkorhaan |
Die voël is 58 – 65 cm groot en weeg 1,1 - 2,7 kilogram. In Engels staan die voël bekend as Black-bellied bustard.
Fotogalery
Vlerkpatroon van 'n landende voël in Tanzanië Pronkende mannetjie in die Krugerwildtuin Nabyskoot van die kop
Sien ook
Wikimedia Commons bevat media in verband met Eupodotis melanogaster. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.