Land Rover Discovery
Die Land Rover Discovery is 'n mediumgrootte luukse SNV, van die Britse motorvervaardiger Land Rover. Daar is vier geslagte van die voertuig, waarvan die eerste in 1989 bekendgestel is. Die huidige Discovery 4 word in Noord-Amerika as die LR4 bemark.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal. |
Land Rover Discovery 3 TDV6 SE | |
Oorsig | |
---|---|
Ook genoem | Land Rover LR3 (2004-08) |
Produksie | 2003–2010 |
Ontwerper | Andy Wheel |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | 5-deur SNV |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Petrol Ford Cologne 4.0 L V6 Land Rover 4.4L V8 Diesel Ford 2.7 L V6 |
Ratkas | 6-gang handrat 6-gang outomaties |
Lengte | 4850 mm |
Breedte | 1920 mm |
Hoogte | 2005–2006: 1880 mm 2007–2009: 1890 mm |
Massa | 2,419 kg - 2,461 kg |
Asafstand | 2890 mm |
Plek in geskiedenis | |
Variante | Range Rover Sport |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.