Lancia LC2
Die Lancia LC2 is 'n reeks sportmotors deur Lancia vervaardig vir deelname aan die Le Mans 24-uur-uithouwedren van 1983 tot 1986. Die motor is soms 'n 'Lancia-Ferrari' genoem aangesien dit deur Lancia gebou is, maar oor 'n Ferrari-enjin beskik het.
Lancia LC2 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia (met Abarth en Dallara) |
Produksie | 1983-1986 |
Ontwerper | Gian Paolo Dallara |
Bakwerk en onderstel | |
Klas | Groep C |
Bakstyl | Enkelsitplekrenmotor |
Uitleg | midenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | Ferrari 2599cc/3014cc V8 twin turbo |
Ratkas | Hewland (Abarth-gekas vanaf 1984) 5-gang handratkas |
Suspensie | Dubbele miksuspensie, krulveer oor skokbreker (voor en agter) |
Bande | Pirelli, Dunlop, Michelin |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.