Lancia Artena
Die Lancia Artena is 'n motorvoertuig wat deur Lancia vervaardig is vanaf 1931 tot 1936, en weer vanaf 1940 tot 1942 hoofsaaklik vir weermag- en regeringsgebruik. Altesaam 5 567 van hierdie motors is vervaardig.
1930 Lancia Artena Berlina | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Produksie | 1931–1936 1940–1942 |
Bakwerk en onderstel | |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 1924 cc V4 |
Plek in geskiedenis | |
Voorganger | Lancia Lambda |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.