Lancia Alfa
Die Lancia Alfa 12 (Tipe 51) is die eerste motor wat deur Lancia vervaardig is. Die motor se padtoetse het in 1907 begin en produksie in 1908. Die motor se oorspronglike naam was "tipe 51" maar is later hernoem na "Alfa". Die motor se topspoed is ongeveer 90km/h. Meer as 100 eenhede van die motor is destyds verkoop.
Lancia Alfa Sport 1908 | |
Oorsig | |
---|---|
Vervaardiger | Lancia |
Ook genoem | Lancia Alfa 12 HP |
Produksie | 1908 |
Bakwerk en onderstel | |
Bakstyl | luukse koepee |
Uitleg | Voorenjin, agterwielaandrywing |
Spesifikasies | |
Enjin(s) | 2 544 cc inlynviersilinder |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.