Lamp

'n Lamp is 'n voorwerp wat lig skep en sodoende mense minder afhanklik van sonlig maak. Hierdie onafhanklikheid begin reeds duisende jare gelede met die olielamp en versnel aan die einde van die 19de eeue met die uitvinding van die gloeilamp. Die woord "lamp" kom van "Lampus", een van Eos (mitologie), die Griekse godin van die lig, se perde.

'n Gloeilamp

Soorte lampe

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.