Lamberto Dini

Lamberto Dini (gebore op 1 Maart 1931) is 'n Italiaanse politikus en ekonoom. Hy was die 51ste Eerste minister van Italië van 1995 tot 1996 en minister van buitelandse sake van 1996 tot 2001.

Eksterne skakels

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.