Laloentjie
Die laloentjie (Momordica balsamina) is inheems aan Suid-Afrika, Eswatini, Botswana en Namibië. Op die SANBI-rooilys is dit as 'veilig' (LC) gelys. [1]
Laloentjie | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | Cucurbitales |
Familie: | |
Genus: | Momordica |
Spesie: | M. balsamina |
Binomiale naam | |
Momordica balsamina L. | |
Dit is wydverspreid in die tropiese Afrika en Asië, Arabië, Indië en Australië. [2]
Fotogalery
Verwysings
- "SANBI-rooilys" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 20 Mei 2020.
- "PlatZAfrica" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Maart 2016.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.