Lakewood, New Jersey
Lakewood is 'n dorp in Ocean County in die deelstaat New Jersey en is gestig in 1786. Dit is ongeveer 50 km oos van Trenton, die hoofstad van New Jersey. Die dorp is gestig op die suide-oewer van die Metedeconkrivier. Daar is 'n gesondheidsoord in die middel van die dennewoudgebied. Die Georgian Court Universiteit, 'n Roomse Katoliekeskool vir dogters, asook die Lakewood Vloot Lugmagbasis is ook naby geleë.
Lakewood | |
---|---|
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Deelstaat | ![]() |
County | Ocean |
Koördinate | 40°5′N 74°12′W |
Stigting | 1786 |
Geïnkorporeer op | 23 Maart 1892 |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 64,703 vk km |
Hoogte bo seevlak | 15 m |
Bevolking: | |
- Totaal (2013) | 93 592 |
- Bevolkingsdigtheid | 1 458,6/vk km |
Tydsone | EST (UTC -5) |
Somertyd | EDT (UTC -4) |
Burgemeester | Albert Akerman |
Amptelike Webwerf | lakewoodnj.gov |
Bron
- Collier's Encyclopedia, Crowell-Collier Educational Corporation, volume 14, bladsy 273.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.