Lagan
Lagan (Russies en Kalmikies: Лагань) is een van die drie stede in die Republiek van Kalmikië, Rusland. Dit is die enigste nedersetting van die gelyknamige Lagan Stedelike Munisipaliteit en die setel van Lagan-rajon wat nog vyf kleiner dorpies insluit. Dit lê op die klein Laganmeer wat met die nabygeleë Kaspiese See met 'n kanaal verbind is.
Lagan Лагань | |
---|---|
Stad | |
Seël | |
Die ligging van Kalmikië in Rusland | |
Lagan Die ligging van Lagan in Kalmikië | |
Koördinate: 45°23′27″N 47°21′57″O | |
Land | Rusland |
Deelgebied | Kalmikië |
Rajon | Lagan |
Bevolking | |
• Totaal | 13 834 |
Tydsone | UTC+03:00 (MSK, Moskouse tyd) |
Poskode | 359221 |
Lagan is in die 1850's gestig deur etnies Russiese vissers gestig.
Demografie
Volgens Sensus 2010 het Lagan 14 323 inwoners gehad. Etniese Kalmikiërs vorm die meerderheid van die dorpie se bevolking.[1]
Etniese groepe | Sensus 2010 | Persentasie |
---|---|---|
Kalmikiërs | 7 188 | 50,2% |
Russe | 5 468 | 38,2% |
Kasakke | 1 124 | 7,9% |
Tartare | 195 | 1,4% |
Onbekend en ander groepe | 348 | 2,3% |
Totaal | 14 323 | 100% |
Verwysings
- Bespyatov, Tim. "Republic of Kalmykia. Ethnic composition (noisy data from census microdata base), all places: 2010 census". Population statistics of Eastern Europe & former USSR (in Russies). Besoek op 22 Julie 2023.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.