Laeveldklappertjie
Die Laeveldklappertjie (Mirafra rufocinnamomea) is 'n algemene standvoël wat in pare in grasveld, savanne en boomveld met minstens 'n paar ooptes voorkom. Die voël is 14 – 15 cm groot en weeg 21 - 32 gram. In Engels staan die voël bekend as die Flappet Lark.
Laeveldklappertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. rufocinnamomea |
Binomiale naam | |
Mirafra rufocinnamomea (Salvadori, 1865) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Mirafra rufocinnamomea". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.