Laer
'n Laer kan na een van die volgende verwys:
- Laer, 'n aantal waens in die veld wat teen mekaar getrek is om mense en diere teen 'n vyand te beskerm.
- Laer, meganiese toestel wat interaksie tussen bewegende dele bewerkstellig.
- Laer, die vergrotende trap van laag (laag, laer, laagste).
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.