Lady Bird
Lady Bird is 'n rolprent deur Greta Gerwig wat op 1 Desember 2017 vrygestel is.[1][2]
Lady Bird | |
---|---|
Regisseur | Greta Gerwig |
Draaiboek | Greta Gerwig |
Kinematografie | Sam Levy |
Ateljee | IAC Films Scott Rudin Productions Entertainment 360 |
Verspreider | A24 (Nood Amerika) Universal Pictures Focus Features (Internasionaal) |
Uitgereik | 1 Desember 2017 |
Speeltyd | 1 uur 34 minute |
Land | Verenigde State van Amerika |
Taal | Engels Spaans |
Begroting | VS$ 10,000,000 |
Bruto wins | VS$ 78,986,478 |
IMDb-profiel |
Samevatting
In 2002 word 'n kunstig aangelegde 17-jarige meisie in Sacramento, Kalifornië mondig terwyl sy 'n onstuimige verhouding met haar ma navigeer.
Rolverdeling
- Saoirse Ronan as Lady Bird McPherson
- Laurie Metcalf as Marion McPherson
- Tracy Letts as Larry McPherson
- Lucas Hedges as Danny O'Neill
- Timothée Chalamet as Kyle Scheible
- Beanie Feldstein as Julie Steffans
- Lois Smith as Sister Sarah Joan
- Stephen McKinley Henderson as Father Leviatch
- Odeya Rush as Jenna Walton
- Jordan Rodrigues as Miguel McPherson
- Marielle Scott as Shelly Yuhan
- John Karna as Greg Anrue
- Jake McDorman as Mr. Bruno
- Bayne Gibby as Casey Kelly
- Laura Marano as Diana Greenway
- Marietta DePrima as Miss Patty
- Daniel Zovatto as Jonah Ruiz
- Kristen Cloke as Ms. Steffans
Verwysings
- "Lady Bird". IMDb. Amazon. Besoek op 10 Januarie 2024.
- "Lady Bird". Rotten Tomatoes. Fandango Media. Besoek op 10 Januarie 2024.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.