Ladinies
Ladinies is 'n taal wat in sekere Europese lande gebruik word.
Ladinies ladin | ||
---|---|---|
Gepraat in: | Italië | |
Gebied: | Trentino-Suid-Tirool | |
Totale sprekers: | 28 000[1] | |
Taalfamilie: | Indo-Europees Italies Romaans Wes-Romaans Galloromaans Retoromaans Ladinies | |
Skrifstelsel: | Latynse alfabet | |
Amptelike status | ||
Amptelike taal in: | Trentino-Suid-Tirool | |
Gereguleer deur: | Istitut Ladin Micurà de Rü | |
Taalkodes | ||
ISO 639-1: | geen | |
ISO 639-2: | ||
ISO 639-3: | lld | |
Die naam Ladinies word soms gebruik as sinoniem vir Retoromaans, meestal word dit egter gebruik vir die westelike variante van Retoromaans, dus met uitsluiting van Friulaans.
Ladinies word in Belluno, Bolzano (Bozen), St. Christina in Gröden, Val Gardena in Suid-Tirol en Trient in Italië gepraat. Die Europese Buro vir Minderheidstale skat die aantal sprekers in Italië op 28 000. Die Freie Universität Bozen/Libera Università di Bolzano het sedert 2001 'n Ladiniese afdeling wat op taalkunde, filologie en meertalige opvoedkunde fokus.
Verwysings
- (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Ladin". Ethnologue. Besoek op 8 September 2020.
Verdere leesstof
- (it) Maria Giacin Chiades (2004). Lingua e cultura ladina (PDF). Treviso: Canova. ISBN 88-8409-123-3.
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Ladinies.
- News Geargiveer 7 Mei 2017 op Wayback Machine – Noeles.net die eerste internet-nuus-portaal in Ladinies (Dolomite Ladinies / Standaard Ladinies). Die inhoud is meestal oor Ladiniese kultuur, politiek, samelewing, ens.
- Weekly Paper – La Usc Di Ladins (Die stem van die Landiniërs – in Ladinies – verskillende afdelings in al die sub-dialekte geskryf.
Indo-Europese tale: Kentum-tale: Italiese tale | ||
---|---|---|
Italiese groep | Oskies | Umbries | Faliskies | Latyn | |
Romaanse tale | ||
Iberoromaans | Aragonees | Asturies | Galicies | Katalaans | Ladino | Leonees | Portugees | Spaans | |
Galloromaans | Langues d'oil: Frans | Gallo | Lorreins | Normandies (Auregnais | Guernésiais | Jèrriais | Sercquiais) Pikardies | Champenois | Waals | Anglo-Normandies Oksitaans: Aranees | Auvergnat | Gaskons | Languedokies | Limousin | Provensaals Frankoprovensaals | |
Galloitalies | Lombardies | Monegaskies | Piëmontees | Venesiaans | |
Retoromaans | Romansch | Ladinies | Friulaans | |
Italoromaans | Dalmaties | Italiaans | Napolitaans | |
Suid-Romaans | Korsikaans | Sardies (Campidanies, Galluraans, Logudories, Sassaries) | Sisiliaans | |
Balkanromaans | Aroemeens | Istro-Roemaans | Meglenoroemaans | Roemeens | |
Romaanse Kunstale |
Interlingua | Interlingue | Lingua Franca Nova |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.