Labeo

Labeo (Moddervisse) is 'n genus van visse wat aan die familie Cyprinidae behoort. Hierdie genus is groot met 80 spesies wat in Afrika voorkom. Die genus kom ook in AsiĆ« voor. Die visse is spesialis vreters van alge en detritus. Die meeste spesies van die genus word langer as 150 mm, weeg 1.8 tot 2.2 kg (5 pond)[1] en is sterk swemmers. Hulle migreer ook stroom-op om te broei.

Labeo
Labeo calbasu
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Labeo

Cuvier, 1817
Spesies

Sien teks.

Spesies

Spesies wat hoort tot die genus en voorkom in Suider-Afrika:

Sien ook

Bron

  • (en) A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
  1. Hier gaan ons alweer, Petri de Wet, op kykNET, 21 Desember 2013
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.