Lüderitz-lughawe
Lüderitz-lughawe (IATA: LUD, ICAO: FYLZ) is 'n lughawe wat Lüderitz, 'n dorp in die ǁKaras-streek van Namibië bedien. Die lughawe is ongeveer 9 kilometer suidoos van die middedorp van Lüderitz, op die B4-pad.[3]
Lüderitz-lughawe | |||
---|---|---|---|
![]() | |||
IATA: LUD – ICAO: FYLZ | |||
Opsomming | |||
Tipe lughawe | Openbaar | ||
Eienaar/Operateur | Namibia Airports Co. | ||
Bedien | Lüderitz, Namibië | ||
Hoogte bo seevlak | 457 vt / 139 m | ||
Koördinate | 26°41′15″S 15°14′35″E | ||
Landkaart | |||
![]() ![]() FYLZ | |||
Aanloopbane | |||
Rigting | Lengte | Oppervlak | |
m | vt | ||
04/22 | 1 830 | 6 004 | Teer |
12/30 | 1 205 | 3 953 | Gruis |
Statistieke (2006) | |||
Lugbewegings | 3 804 | ||
Passasiers | 15 694 | ||
Vrag | 12 ton | ||
Bron: Namibia Airports Co.[1] WAD[2] |
Lugrederye en bestemmings
- Geen geskeduleerde dienste nie
Nadat Air Namibia sy bedrywighede in Februarie 2021 gestaak het, is die lughawe sonder enige geskeduleerde dienste gelaat.
Verwysings
- Namibia Airports Co.
- Lughawe-inligting vir FYLZ Geargiveer 4 Maart 2016 op Wayback Machine van DAFIF (effektief Oktober 2006)
- "Afstand van Lüderitz na die lughawe". WikiMapia. Besoek op 18 Februarie 2010.
Eksterne skakels
Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Lüderitz-lughawe.
- OurAirports - Lüderitz
- OpenStreetMap - Lüderitz
![](../I/Airport_Terminal_Luderitz.jpg.webp)
Lughawegebou by Luderitz
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.