L
Die letter L, l is die 12de letter van die moderne Latynse alfabet. In Navo se internasionale spellingsalfabet word dit uitgespreek met die woord "Lima".
Latynse letter L | ||||||
---|---|---|---|---|---|---|
Latynse alfabet | ||||||
A | B | C | D | E | F | G |
H | I | J | K | L | M | N |
O | P | Q | R | S | T | U |
V | W | X | Y | Z |
- Hierdie artikel handel oor die Latynse letter L. Vir ander betekenisse sien L (dubbelsinnig).
L met skryftekens
- Ļ, ļ
- Ľ, ľ
- Ł, ł
- Ḽ, ḽ
Eksterne skakels
- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie L.
- Wikiwoordeboek het 'n inskrywing vir L.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.