KwaNobuhle
KwaNobuhle is 'n groot township aan die buitewyke van Kariega in die Oos-Kaapprovinsie van die Republiek van Suid-Afrika.
KwaNobuhle | |
---|---|
KwaNobuhle KwaNobuhle se ligging in Oos-Kaap | |
Koördinate: 33°46′0″S 25°24′0″O | |
Land | Suid-Afrika |
Provinsie | Oos-Kaap |
Munisipaliteit | Nelson Mandelabaai |
Regering | |
• Tipe | Deel van 'n Metropolitaanse Munisipaliteit |
• Burgemeester | Retief Odendaal (DA) |
Oppervlak | |
• Totaal | 23,48 km2 (9,07 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 107 474 |
• Digtheid | 4 577/km2 (11 850/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.1% |
• Indiërs/Asiërs | 0.1% |
• Bruin mense | 0.5% |
• Swart mense | 99.1% |
• Ander | 0.3% |
Taal (2011) | |
• Xhosa | 94.3% |
• Engels | 2.4% |
• Ander | 3.4% |
Skakelkode | 041 |
Watervoorsiening
KwaNobuhle is een van die townships in die streek wat probleme ondervind met ontwrigte watertoevoer [2] [3] of waterbeperkings tydens droogtes weens lae vlakke in die Kougadam en Louriedam. Voltooiing van die Nooitgedacht-waterskema, geïmplementeer deur Amatola Water en gefinansier deur die Departement van Water en Sanitasie, sal hopelik hierdie probleem verlig.[4]
Verwysings
- "Hoofplek KwaNobuhle". Sensus 2011.
- "Kwanobuhle Without Water". mype.co.za. NMB Communications. 6 April 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 8 April 2017. Besoek op 19 Julie 2018.
- "Gelvandale, Kwanobuhle and Govan Mbeki experiencing water supply disruptions". www.rnews.co.za. 31 Oktober 2017. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2018. Besoek op 19 Julie 2018.
- "KwaNobuhle township in Nelson Mandela Bay at risk of running out of water". African News Agency (ANA). 11 Julie 2018. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 Julie 2018. Besoek op 19 Julie 2018.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.