Kuskoningvis
Die Kuskoningvis (Carangoides caeruleopinnatus) is 'n vis wat aan die ooskus van Suid-Afrika voorkom vanaf die Transkeise Wildekus noordwaarts. In Engels staan die vis bekend as die Coastal kingfish of die Coastal trevally.
Kuskoningvis | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Superfamilie: | |
Familie: | |
Genus: | Carangoides |
Spesie: | C. coeruleopinnatus |
Binomiale naam | |
Carangoides coeruleopinnatus (Rüppell, 1830) | |
![]() | |
Approximate range of the coastal trevally | |
Sinonieme | |
|
Voorkoms
Die vis het 'n kort, ronde lyf met 'n lang, steil voorkop. Die vis word tot 50 cm lank en 3,7 kg swaar.
Sien ook
Bron
- Sea Fishes of Southern Africa. Rudy van der Elst & Dennis King. 2006. ISBN 978-1-77007-345-6.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.