Kungwini Plaaslike Munisipaliteit
Die Kungwini Plaaslike Munisipaliteit was een van die plaaslike munisipaliteite in die Metsweding-distriksmunisipaliteit in Gauteng, Suid-Afrika. Na afloop van die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011 is die Metsweding-distriksmunisipaliteit en die plaaslike munisipaliteite daaronder ontbind en by Stad Tshwane ingelyf.
| |||
![]() | |||
Provinsie | Gauteng | ||
Distriksmunisipaliteit | Metsweding | ||
Tipe | Plaaslike Munisipaliteit | ||
Munisipale kode | GT462 | ||
Hoofstad | Bronkhorstspruit | ||
Grootste tale | Ndebele, Zoeloe, Afrikaans | ||
Area | 2 202 kmĀ² | ||
Bevolking | 104,149 (2007) |
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.