Krieketwêreldbeker

Die Krieketwêreldbeker is ’n internasionale krieketkompetisie wat al om die vier jaar gehou word om die EDI-krieketwêreldkampioen te bepaal. Dié toernooi is die belangrikste en bekendste in internasionale krieket. Die kompetisie is een van die mees gesiene sportgeleenthede ter wêreld, saam met die Sokker-Wêreldbeker, Olimpiese Somerspele en Rugbywêreldbeker. Die Krieketwêreldbeker 2019 was die mees gesiene krieketwêreldbekertoernooi tot dusver met wêreldwyd 2,6 miljard televisiekykers,[2] gevolg deur die vorige Krieketwêreldbeker 2015 met sowat 2,2 miljard wêreldwyd.[3] Veral die wedstryde tussen die aartsvyande Indië en Pakistan lok gewoonlik sowat een miljard televisiekykers wêreldwyd en geniet baie aandag.

Al die trofeë in die geskiedenis van die Krieketwêreldbeker
Krieketwêreldbeker
Krieketwêreldbeker 2023
Beskrywing.
Die trofee waarom meegeding word

Sportsoort Krieket
Gestig 1975
Eienaar Internasionale Krieketraad
Inwydingseisoen Krieketwêreldbeker 1975
Deelnemende lande wêreldwyd
Aantal spanne 20 (alle toernooie)
10 (tot 2023)
14 (vanaf 2027)[1]
Mees onlangse kampioen Vlag van Australië Australië (2023)
Verwante kompetisies Kampioenetrofee, o/19-krieketwêreldbeker, T20I-wêreldbeker, Wêreldtoetskampioenskap

Daar is slegs plek vir 14 (vanaf 2027) spanne om aan die kompetisie deel te neem en spanne moet aan uitdunne deelneem om te kwalifiseer. Die grootste aantal spanne het aan die 2007-toernooi in Wes-Indië deelgeneem, naamlik 16. Engeland het meer toernooie as enige ander nasionale Krieketraad aangebied, naamlik vyf. Vervolgens het Lord’s in Londen met vyf die meeste krieketwêreldbekereindwedstryde tot dusver aangebied,[4] gevolg deur Melbourne-krieketveld in Melbourne met twee.[5]

In die 13 kampioenskappe wat al aangebied is, het ses lande reeds die titel ingepalm. Australië het al ’n rekord van ses keer gewen. Indië en Wes-Indië het al twee keer gewen. Engeland, Pakistan en Sri Lanka het een titel elk ingepalm.

Die eerste krieketwêreldbeker het in 1975 in Engeland plaasgevind. Die mees onlangse toernooi is 2023 in Indië gehou. Die volgende wêreldbekertoernooi sal in 2027 in Suid-Afrika, Zimbabwe en Namibië aangebied word. Australië is tans die wêreldkampioen.

Uitslae

Jaar Gasheerland(e) Eindstrydplek Eindstryd
Wenner Uitslag Naaswenner Deelnemende lande
1975
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
291/8 (60 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 17 lopies
Telkaart
Vlag van Australië Australië
274 (58.4 boulbeurte)
8
1979
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
286/9 (60 boulbeurte)
Wes-Indië wen met 92 lopies
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
194 (51 boulbeurte)
8
1983
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Wallis Wallis
Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
Vlag van Indië Indië
183 (54.4 boulbeurte)
Indië wen met 43 lopies
Telkaart
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
140 (52 boulbeurte)
8
1987
Oorsig
Vlag van Indië Indië
Vlag van Pakistan Pakistan
Eden Gardens, Kalkutta,
Indië
Vlag van Australië Australië
253/5 (50 boulbeurte)
Australië wen met 7 lopies
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
246/8 (50 boulbeurte)
8
1992
Oorsig
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
MCG, Melbourne,
Australië
Vlag van Pakistan Pakistan
249/6 (50 boulbeurte)
Pakistan wen met 22 lopies
Telkaart
Vlag van Engeland Engeland
227 (49.2 boulbeurte)
9
1996
Oorsig
Vlag van Pakistan Pakistan
Vlag van Indië Indië
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Gaddafistadion, Lahore,
Pakistan
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
245/3 (46.2 boulbeurte)
Sri Lanka wen met 7 paaltjies
Telkaart
Vlag van Australië Australië
241/7 (50 boulbeurte)
12
1999
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Skotland Skotland
Vlag van Wallis Wallis
Flag of Ireland Ierland
Vlag van Nederland Nederland
Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
Vlag van Australië Australië
133/2 (20.1 boulbeurte)
Australië wen met 8 paaltjies
Telkaart
Vlag van Pakistan Pakistan
132 (39 boulbeurte)
12
2003
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Kenia Kenia
Wanderersstadion, Johannesburg,
Suid-Afrika
Vlag van Australië Australië
359/2 (50 boulbeurte)
Australië wen met 125 lopies
Telkaart
Vlag van Indië Indië
234 (39.2 boulbeurte)
14
2007
Oorsig
Flag of West Indies Wes-Indië Kensington-ovaal, Bridgetown,
Barbados
Vlag van Australië Australië
281/4 (38 boulbeurte)
Australië wen met 53 lopies (D/L)
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
215/8 (36 boulbeurte)
16
2011
Oorsig
Vlag van Indië Indië
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
Vlag van Bangladesj Bangladesj
Wankhedestadion, Mumbai,
Indië
Vlag van Indië Indië
277/4 (48.2 boulbeurte)
Indië wen met 6 paaltjies
Telkaart
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka
274/6 (50 boulbeurte)
14
2015
Oorsig
Vlag van Australië Australië
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
MCG, Melbourne,
Australië
Vlag van Australië Australië
186/3 (33.1 boulbeurte)
Australië wen met 7 paaltjies
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
183 (45 boulbeurte)
14
2019
Oorsig
Vlag van Engeland Engeland
Vlag van Wallis Wallis
Lord’s, Londen,
Verenigde Koninkryk
Vlag van Engeland Engeland
241 (50 boulbeurte)
15/0 (Superboulbeurt)
23 viere, 3 sesse
Engeland wen volgens aantal grenshoue
Telkaart
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland
241/8 (50 boulbeurte)
15/1 (Superboulbeurt)
14 viere, 3 sesse
10
2023
Oorsig
Vlag van Indië Indië Narendra Modi-stadion, Ahmedabad,
Indië
Vlag van Australië Australië
241/4 (43 boulbeurte)
Australië wen met 6 paaltjies
Telkaart
Vlag van Indië Indië
240 (50 boulbeurte)
10
2027
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
Vlag van Namibië Namibië
14
2031
Oorsig
Vlag van Indië Indië
Vlag van Bangladesj Bangladesj
14

Statistiek

Groepfase (VR), Gekwalifiseer (G)
Kwarteindrondte (KE), Super 6 (S6) of Super 8 (S8)
Halfeindrondte (HE)
Naaswenner (2)
Wenner (1)
nie 'n lid van die IKR nie
Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Wenner van die Krieketwêreldbeker
Span KWB 1975 KWB 1979 KWB 1983 KWB 1987 KWB 1992 KWB 1996 KWB 1999 KWB 2003 KWB 2007 KWB 2011 KWB 2015 KWB 2019 KWB 2023 KWB 2027 KWB 2031 Deelnames
Vlag van Afghanistan Afghanistan VR VR VR 3
Vlag van Australië Australië 2 VR VR 1 VR 2 1 1 1 KE 1 HE 1 13
Vlag van Bangladesj Bangladesj VR VR S8 VR KE VR VR 6
Vlag van Bermuda Bermuda VR 1
Vlag van Engeland Engeland HE 2 HE 2 2 KE VR VR S8 KE VR 1 VR 13
Vlag van Ierland Ierland S8 VR VR 3
Vlag van Indië Indië VR VR 1 HE VR HE S6 2 VR 1 HE HE 2 13
Vlag van Kanada Kanada VR VR VR VR 4
Vlag van Kenia Kenia VR VR HE VR VR 5
Vlag van Namibië Namibië VR 1
Vlag van Nederland Nederland VR VR VR VR VR 5
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland HE HE VR VR HE KE HE S6 HE HE 2 2 HE 13
Oos-Afrika VR 1
Vlag van Pakistan Pakistan VR HE HE HE 1 KE 2 VR VR HE KE VR VR 13
Vlag van Skotland Skotland VR VR VR 3
Vlag van Sri Lanka Sri Lanka VR VR VR VR VR 1 VR HE 2 2 KE VR VR 13
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika HE KE HE VR HE KE HE VR HE 9
Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate VR VR 2
Vlag van Wes-Indië Wes-Indië 1 1 2 VR VR HE VR VR S8 KE KE VR 12
Vlag van Zimbabwe Zimbabwe VR VR VR VR S6 S6 VR VR VR 9
Deelnemers 8 8 8 8 9 12 12 14 16 14 14 10 10 14 14

Eerste deelnames

Jaar Spanne
1975 Vlag van Australië Australië, Vlag van Engeland Engeland, Vlag van Indië Indië, Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland, Vlag van Pakistan Pakistan, Vlag van Sri Lanka Sri Lanka, Oos-Afrika, Vlag van Wes-Indië Wes-Indië
1979 Vlag van Kanada Kanada
1983 Vlag van Zimbabwe Zimbabwe
1987 geen
1992 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
1996 Vlag van Kenia Kenia, Vlag van Nederland Nederland, Vlag van Verenigde Arabiese Emirate Verenigde Arabiese Emirate
1999 Vlag van Bangladesj Bangladesj, Vlag van Skotland Skotland
2003 Vlag van Namibië Namibië
2007 Vlag van Bermuda Bermuda, Vlag van Ierland Ierland
2011 geen
2015 Vlag van Afghanistan Afghanistan
2019 geen
2023 geen
2027 N.v.t.
2031 N.v.t.

Sien ook

Verwysings

  1. (en) Nagraj Gollapudi (1 Junie 2021). "ICC expands men's world events: ODI WC to 14 teams, T20 WC to 20 teams". ESPNcricinfo. Besoek op 24 November 2021.
  2. (en) "ICC Men's Cricket World Cup 2019 shatters audience records". Internasionale Krieketraad. 12 Julie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 15 Julie 2019. Besoek op 4 Julie 2021.
  3. (en) Abhishek Kumar (7 Junie 2018). "FIFA World Cup 2018: Find Out How Much Prize Money Winners France Have Received (in Rupees)". India.com. Penske Media Corporation. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 Julie 2021. Besoek op 4 Julie 2021.
  4. (en) "Lord's to host record 5th final in 2019 World Cup". India TV. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Julie 2019. Besoek op 4 Julie 2021.
  5. (en) "Cricket World Cup 2015: MCG to host final as Australia grouped with England". ABC News. 30 Julie 2013. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 31 Oktober 2016. Besoek op 4 Julie 2021.

Verdere leesstof

  • (en) Peter Murray (2019). World Cup Cricket – A Complete History. G2 Entertainment. ISBN 978-1-78281-491-7.
  • (en) Andrew Roberts (2019). A History & Guide to the Cricket World Cup. Pen & Sword Books Limited. ISBN 978-1-5267-5361-8.
  • (en) Phil Walker; Reynolds Harman (2019). The Official History of the ICC Cricket World Cup. Jellyfish Publishing Solutions. ISBN 978-1-909811-47-8.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • (en) Mark Browning; James Grapsas (2014). A Complete History of World Cup Cricket. New Holland Publishers.{{cite book}}: AS1-onderhoud: meer as een naam (link)
  • (en) James Alter (2011). The History of World Cup Cricket. Roli Books. ISBN 978-8174368416.
  • (en) Mark Browning (1999). A complete history of World Cup Cricket 1975–1999. Simon & Schuster. ISBN 0-7318-0833-9.

Eksterne skakels

Krieketwêreldbeker

Engeland 1975Engeland 1979Engeland / Wallis 1983Indië / Pakistan 1987Australië / Nieu-Seeland 1992Pakistan / Indië / Sri Lanka 1996Engeland / Skotland / Wallis / Ierland / Nederland 1999Suid-Afrika / Zimbabwe / Kenia 2003Wes-Indië 2007Indië / Sri Lanka / Bangladesj 2011Australië / Nieu-Seeland 2015Engeland / Wallis 2019Indië 2023Suid-Afrika / Zimbabwe / Namibië 2027Indië / Bangladesj 2031

This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.