Kreef
Kreef kan na een van die volgende verwys:
Fauna
- Krewe (Astacidea), 'n infraorde van die kreefagtiges wat tot die orde tienpotiges behoort.
- Weskuskreef (Jasus lalandii), skaaldier wat slegs aan die wes- en suidkus van Suid-Afrika voorkom.
- Ooskuskreef (Panulirus homarus), skaaldier wat slegs aan die oos- en noordkus van Suid-Afrika voorkom.
Ander
- Kreef (sterreteken), die Westerse astrologiese teken van mense wat tussen ongeveer 22 Junie en 22 Julie gebore is.
- Kreefskeerkring, 'n besondere breedtegraad wat op ongeveer 23½° om die aarde strek.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.