Krater
Krater kan na een van die volgende verwys:
- In Antieke Griekeland was 'n krater (κρᾱτήρ) 'n vat waarin wyn met water verdun is.
- 'n Krater is 'n ronde landskapsvorm en kan verskillende oorsake hê:
- Vulkaankrater, die uitmonding van 'n vulkaan;
- Slagkrater (of meteorietkrater), die oorblyfsel van die impak van 'n meteoriet;
- deur menslike invloed (byvoorbeeld bomkraters)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.