Kransvalk
Die Kransvalk (Falco tinnunculus ssp. rupicolus) is 'n algemene standvoël wat voorkom in die grootste gedeelte van Suider-Afrika. Die voël is 30 – 34 cm groot en weeg 185 - 275 gram. Afrikaanse sinonieme is Rooivalk, Toringvalk en Aandvalk. In Engels staan die voël bekend as Rock Kestrel.
Kransvalk | |
---|---|
![]() | |
Volwasse mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. tinnunculus |
Binomiale naam | |
Falco tinnunculus Linnaeus, 1758 | |
Subspesies | |
Omtrent 11, sien teks | |
![]() | |
Westelike verspreiding( (kom ook in Siberië verder oos voor) ██ Heel jaar woonagtig██ Broeigebied (slegs besoekers) | |
Sinonieme | |
Falco rupicolus Daudin, 1800 (but see text) |
Sien ook
![]() |
Wikimedia Commons bevat media in verband met Falco tinnunculus. |
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Falco tinnunculus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.