Kramberg
Die Kramberg is 'n bergreeks geleë in die Oos-Kaap provinsie van Suid-Afrika, dit is 'n noordelike uitbreiding van die Stormberg en 'n verlenging van die groter Drakensbergreeks.
Kramberg | |
---|---|
Ligging | Suidwes van Aliwal-Noord Oos-Kaap, Suid-Afrika |
Hoogte | 1 426 meter bo seevlak |
Reeks | Stormberg |
Koördinate | 30.73147°S 26.52459°O |
Bergtipe | Bosveldstollingskompleks en sandsteen |
Rotsouderdom | Neoargeaans tot vroeg-Paleoproterosoïes |
Kramberg |
Dit vorm deel van die Stormberggebied wat dorpe soos Aliwal-Noord, Jamestown en Burgersdorp insluit.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.