Kragbron
Kragbron is 'n dorp in die verrenoorde van die Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp lê 5 km suidoos van Sasolburg.
Kragbron | |
---|---|
![]() ![]() Kragbron ![]() | |
Koördinate: 26°44′0″S 27°55′0″O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Vrystaat |
Distrik | Fezile Dabi |
Munisipaliteit | Metsimaholo |
Stigting | 1889 |
Oppervlak | |
• Totaal | 6,34 km2 (2,45 vk. myl) |
Bevolking (2011)[1] | |
• Totaal | 1 059 |
• Digtheid | 167/km2 (430/vk. myl) |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 83.9% |
• Indiërs/Asiërs | 0.8% |
• Bruin mense | 2.8% |
• Swart mense | 11.9% |
• Ander | 0.5% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 82.0% |
• Engels | 7.3% |
• Sotho | 7.0% |
• Zoeloe | 1.5% |
• Ander | 2.3% |
Poskode (strate) | 1946 |
Poskode (posbusse) | 1946 |
Skakelkode | 016 |
Kragbron is 'n voormalige steenkoolmyndorp tussen Sasolburg en Heilbron,[2] en is die tuiste van twee buitewerkinggestelde kragstasies, Taaibos en Highveld, wat onaktief is sedert 1994.[3]
Sien ook
Verwysings
- "Hoofplek Kragbron". Sensus 2011.
- "Free State candidate for first dedicated cargo airport in SA". Free State Business Bulletin. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 September 2014. Besoek op 9 Augustus 2015.
- "Taaibos Power Station" (in Engels). Eskom. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2016. Besoek op 9 Augustus 2015.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.