Krag (dubbelsinnig)

Die term krag kan enige van die volgende beteken:

  • In fisika word krag as 'n oorsaak om 'n liggaam in beweging te bring gedefinieer volgens Newton se tweede wet. Dit word in newtons gemeet;
  • In alledaagse taal word die tempo waarteen arbeid verrig word (drywing), soms verkeerdelik krag genoem. Dit word in watts of perdekrag gemeet;
  • Elektrisiteit word in alledaagse taal soms krag genoem;
  • Die term krag word ook soms losweg gebruik vir energie.
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.