Kotzesrus
Kotzesrus is 'n gehug in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Dit is wes van die N7 nasionale pad en suidwes van Garies na die see se kant toe.
Kotzesrus | |
---|---|
![]() ![]() Kotzesrus ![]() | |
Koördinate: 30.96251°S 17.83422°O | |
Land | ![]() |
Provinsie | Noord-Kaap |
Distrik | Namakwa |
Munisipaliteit | Kamiesberg |
Rasverdeling (2011) | |
• Wit mense | 0.5% |
• Indiërs/Asiërs | 0.2% |
• Bruin mense | 96.3% |
• Swart mense | 3.0% |
Taal (2011) | |
• Afrikaans | 98.3% |
• Khoen-khoen | 1.7% |
Kotzesrus lê aan die suidepunt van die Namakwaland en vele sukkulente en ander fynbosspesies word hier aangetref. In Septembermaand vorm die landskap 'n tapyt van geel, rooi en pers blommetjies wat na die eerste reëns opskiet.
Verwysings
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.