Kortkloulewerik
Die Kortkloulewerik (Certhilauda chuana) is 'n skaars tot gelokaliseerde algemene, endemiese standvoël in halfdorre doringveld en droë doringboomsavanne. Die voël is 17–19 cm groot en weeg 28–44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Short-clawed lark.
Kortkloulewerik | |
---|---|
![]() | |
In Limpopo, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. chuana |
Binomiale naam | |
Certhilauda chuana (Smith, 1836) | |
Sien ook
Bron
- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
- BirdLife International (2012). "Certhilauda chuana". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.