Kort alfonsino
Die Kort alfonsino (Centroberyx spinosus) is 'n vis wat voorkom van Knysna tot by Tongaat. In Engels staan die vis bekend as die Short alfonsino.
Kort alfonsino | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Centroberyx |
Spesie: | C. spinosus |
Binomiale naam | |
Centroberyx spinosus Peters, 1859 | |
Voorkoms
Die vis se kop en lyf is goudkleurig en rooi aan die bokant en word 20 cm groot.
Habitat
Die vis leef in water wat 15 – 120 m diep is. Vermoedelik vreet die vis klein ongewerweldes en soöplankton. Daar is baie min bekend omtrent die vis.
Sien ook
Bron
- Coastal Fishes of Southern Africa. Phil & Elaine Heemstra. 2004. ISBN 1-920033-01-7
Eksterne skakel
This article is issued from Wikipedia. The text is licensed under Creative Commons - Attribution - Sharealike. Additional terms may apply for the media files.